Page de couverture de Kobra

Kobra

Aperçu

1 mois d'essai gratuit à Audible Standard

8,99 $/mois à la fin de l’essai. Annulation à tout moment.
Essayer pour 0,00 $
Autres options d’achat

Kobra

Auteur(s): Deon Meyer
Narrateur(s): Nic De Jager
Essayer pour 0,00 $

8,99 $/mois après 30 jours. Annulable en tout temps

Acheter pour 21,37 $

Acheter pour 21,37 $

Deon Meyer, die mees gewilde Afrikaanse spanningsverhaalskrywer, se nuwe roman is nou beskikbaar as luisterboek! Die laaste ding wat kaptein Bennie Griessel van die Valke nodig het, is moeilikheid. Want hy suip dalk al weer, hy lieg vir sy kollegas en sy AA-borg, en die intrek by Alexa Barnard was ’n fout. ’n Karnallie van ’n fout. Maar die gastehuis-bloedbad buite Franschhoek was die werk van ’n professionele laksman – drie slagoffers, drie perfekte kopskote. En dis nie net die onverklaarbare gravering van ’n spoegkobra op die koeëldoppies – en die komende mediasirkus – wat Griessel laat bloed sweet nie. Twee van die oorledenes is lenige militêre tipes. Spesmagte. Of Spoke. Moeilikheid. Heel agter, in die hoofslaapkamer, is tekens van ’n gestoei, en te veel bewyse dat iemand ontvoer is. Bes moontlik ’n buitelander. Groter moeilikheid. Maar die paspoort is vals, die Britse konsulaat speel spioenasiespeletjies, en dieselfde huurmoordenaar slaan toe by die Kaapse Waterfront. Boonop neem die staat se duistere Sekuriteitsagentskap die ondersoek oor, en die Valke moet ’n vlugtende, baie vaardige Kaapse sakkeroller dringend opspoor om hul eer – en die demokrasie – te red. Maksimum moeilikheid.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2013 Deon Meyer (P)2013 NB Publishers
Roman policier
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1

Poursuivre la série

Page de couverture de Prooi [Prey]
Prooi [Prey] Auteur(s): Deon Meyer
Pas encore de commentaire