Page de couverture de Merk [Brand]

Merk [Brand]

Aperçu

1 mois d'essai gratuit à Audible Standard

8,99 $/mois à la fin de l’essai. Annulation à tout moment.
Essayer pour 0,00 $
Autres options d’achat

Merk [Brand]

Auteur(s): Rudie Van Rensburg
Narrateur(s): Anrich Herbst
Essayer pour 0,00 $

8,99 $/mois après 30 jours. Annulable en tout temps

Acheter pour 22,11 $

Acheter pour 22,11 $

À propos de cet audio

Kassie het geglo sy speurderdae is getel ná die Medusa-pedofielsaak, en sy hartaanval. Maar ses maande tuis bring perspektief - hy is ’n speurder in murg en been.

Terug by die Spookeenheid word hy en kollega Rooi Els dadelik by die diep kant ingegooi: Hulle moet ’n reeksverkragter vastrek - een wat sy slagoffers met ’n brandyster merk.

Is die skuldige die man wat beskryf word as “’n weerwolf met die sperm van ’n wildehond”? Of lê die antwoord by die spesifieke merk wat hy op sy slagoffers laat?

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2021 Rudie Van Rensburg (P)2021 Queillerie
Roman policier Suspense Thrillers et romans à suspense
Tout
Les plus pertinents
Die storie was so boeiend dat mens nie kon ophou luister nie. voorlesing was briljant. 'n Moet vir enige iemand wat mal is oor kriminele verhale. 10 uit 10

Ongelooflik!

Un problème est survenu. Veuillez réessayer dans quelques minutes.