Page de couverture de Prooi [Prey]

Prooi [Prey]

Aperçu

Obtenez gratuitement l’abonnement Premium Plus pendant 30 jours

14,95 $/mois après l’essai de 30 jours. Annulez à tout moment.
Essayer pour 0,00 $
Autres options d’achat
Acheter pour 23,23 $

Acheter pour 23,23 $

À propos de cet audio

Kapteins Griessel en Cupido wil van meet af aan nie dié docket hê nie. Die een van Johnson Johnson, oud-poliesman, sy lyk gekry langs die treinspoor anderkant Drie Susters. Want die saak is weke oud. Yskoud. Opgeneuk deur die SAPD, afgedwing op die Valke. Twee passasiers op die wêreld se luuksste trein – waaruit Johnson klaarblyklik gespring het - is spoke. En die arrogante beamptes by die BBP-Beskermingseenheid lieg soos tannetrekkers. Oor kardinale inligting. Negeduisend kilometer noord leef Daniel Darret sy nuwe, eenvoudige lewe in Bordeaux. Tot Ronnie May opdaag, en hom vra om nog een keer te jag. Sy prooi is die staatsgekaapte president van sy tuisland. Want dít is wat Daniel in die ou dae gedoen het, toe hy ’n laksman vir die Stasi en KGB was. Kan die Valke die gemors betyds ontrafel om die sluipmoord te keer? Kan Daniel die meedoënlose Russiese agente ontglip wat hom tot elke prys wil elimineer? En gaan Bennie dit alles oorleef om eindelik vir Alexa Barnard te vra om te trou?

Please note: This audiobok is in Afrikaans.

©2018 Deon Meyer (P)2019 Human & Rousseau
Roman policier Romans policiers et crimes internationaux
Pas encore de commentaire