Page de couverture de Skatryk [Filthy Rich]

Skatryk [Filthy Rich]

Waarom ons beter leef as ons voorsate [Why We Live Better than Our Ancestors]

Aperçu

Obtenez gratuitement l’abonnement Premium Plus pendant 30 jours

14,95 $/mois après l’essai de 30 jours. Annulez à tout moment.
Essayer pour 0,00 $
Autres options d’achat
Acheter pour 18,50 $

Acheter pour 18,50 $

À propos de cet audio

Hoekom is ons ryker as ons voorsate? Wat het ’n Indonesiese vulkaan en die Groot Trek gemeen? Hoe wen jy ’n Wêreldbeker? Dit is maar enkele van die vrae wat die gewilde Rapport-rubriekskrywer Johan Fourie onderhoudend verken in hierdie heerlik leesbare reis deur die geskiedenis. Hoekom floreer een groep, maar ’n ander bly ’n sukkelbestaan voer? Fourie wys waarom die bouers van ’n samelewing–eerder as dié wat afbreek–uiteindelik seëvier. Boeiend en verrassend.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2023 Johan Fourie (P)2024 Tafelberg
Marketing et ventes Économie
Pas encore de commentaire