Page de couverture de 5 | Leef ek God Se Ware Doel En Plan Uit Vir My Lewe?

5 | Leef ek God Se Ware Doel En Plan Uit Vir My Lewe?

5 | Leef ek God Se Ware Doel En Plan Uit Vir My Lewe?

Écouter gratuitement

Voir les détails du balado

À propos de cet audio

Welkom by die Beter Keuses - Beter Jy - Beter Lewe - Potgooi Program, hier waar ons saam kuier, saam lag, saam huil, en saam leer hoe om 'n beter jy en 'n beter lewe te skep sodat ons met volle vrymoedigheid kan opstaan in wie God ons geskep het om te wees. Nie net vir onsself nie, maar vir almal met wie ons in aanraking kom!


Selfrefleksie vrae:

  1. Wat moet ek neerlê, om plek te maak vir wat God wil doen in en deur my?
  2. Op watter manier kan ek begin om doelbewus 'n voorbeeld te wees in een van die volgende areas: my woord, my wandel, my liefde, my geloof, of my integriteit? Kies een spesifieke area en dink aan 'n konkrete aksie.

Volg my gerus op Instagram: wilma_mostert

of Whatsapp: Beter Keuses, Beter Jy, Beter Lewe Kanaal

Jy kan my enige tyd kontak by: wilma@wilmamostert.co.za


Ce que les auditeurs disent de 5 | Leef ek God Se Ware Doel En Plan Uit Vir My Lewe?

Moyenne des évaluations de clients

Évaluations – Cliquez sur les onglets pour changer la source des évaluations.