Page de couverture de 7 | Kan 10 minute ‘n dag ‘n werklike verskil maak in my lewe?

7 | Kan 10 minute ‘n dag ‘n werklike verskil maak in my lewe?

7 | Kan 10 minute ‘n dag ‘n werklike verskil maak in my lewe?

Écouter gratuitement

Voir les détails du balado

À propos de cet audio

Welkom by die Beter Keuses - Beter Jy - Beter Lewe - Potgooi Program, hier waar ons saam kuier, saam lag, saam huil, en saam leer hoe om 'n beter jy en 'n beter lewe te skep sodat ons met volle vrymoedigheid kan opstaan in wie God ons geskep het om te wees. Nie net vir onsself nie, maar vir almal met wie ons in aanraking kom!


Volg my op Instagram: wilma_mostert

of Whatsapp: Beter Keuses, Beter Jy, Beter Lewe Kanaal

Jy kan my enige tyd kontak by: wilma@wilmamostert.co.za


𝐓𝐎𝐓𝐀𝐋 𝐅𝐈𝐓𝐍𝐄𝐒𝐒 𝐆𝐎𝐃'𝐒 𝐖𝐀𝐘: 𝟒𝟎-𝐃𝐀𝐘 𝐉𝐔𝐌𝐏𝐒𝐓𝐀𝐑𝐓 𝐂𝐇𝐀𝐋𝐋𝐄𝐍𝐆𝐄: A faith-fueled mini program designed to help you realign your habits, reconnect with God, and grow in every area of life—spiritual, physical, relational, intellectual, social, and economic. 6 small steps a day. 10 minutes each. Real transformation. (https://wilmamostert.com/total-fitness-gods-way-jumpstart-challenge/)

Ce que les auditeurs disent de 7 | Kan 10 minute ‘n dag ‘n werklike verskil maak in my lewe?

Moyenne des évaluations de clients

Évaluations – Cliquez sur les onglets pour changer la source des évaluations.