Obtenez 3 mois à 0,99 $/mois

OFFRE D'UNE DURÉE LIMITÉE
Page de couverture de BOERELAND PODCAST EPISODE 1 - BESPUITING EN TOEDIENING VAN GEWASBESKERMINGS PRODUKTE

BOERELAND PODCAST EPISODE 1 - BESPUITING EN TOEDIENING VAN GEWASBESKERMINGS PRODUKTE

BOERELAND PODCAST EPISODE 1 - BESPUITING EN TOEDIENING VAN GEWASBESKERMINGS PRODUKTE

Écouter gratuitement

Voir les détails du balado

À propos de cet audio

BOERELAND is ‘n boerdery potgooi program. Dit is ‘n inisiatief wat die geleentheid bied vir mense om te leer oor landbou en die landelike leefwyse in Suid-Afrika. Die episodes sal interessante aspekte dek, maar ook die uitdagings wys wat in die boerdery is. Boerderye maak gebruik van tradisionele boerderymetodes, maar ook van moderne boerderymetodes soos presisietoerusting en tegnologie. Die groot trefkrag lê in die feit dat mense iets kan leer van landbou, maar dit ook sterk kan ondersteun ,omdat dit deel maak van Suid-Afrika se voedselsekuriteit.
Pas encore de commentaire