Page de couverture de Mierspoortjies

Mierspoortjies

Mierspoortjies

Auteur(s): Anton
Écouter gratuitement

À propos de cet audio

Afrikaanse kinderstories vir enige tyd. Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel. As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinders om te luister. Geniet dit!Anton Littérature
Épisodes
  • Veg die Platvoet
    Feb 3 2026

    'n Platvoet verhoed die pikkewyne om terug te gaan huis toe. Wat gaan hulle maak?

    Voir plus Voir moins
    13 min
  • Vang vir Oupa
    Jan 30 2026

    Tant Miems en Alice moet blitsig plan maak om vir oupa te vang

    Voir plus Voir moins
    10 min
  • Die groot waterslang
    Jan 26 2026

    Twee pikewyntjies sien n vreeslike ding op die strand. Wat kan dit wees?

    Voir plus Voir moins
    9 min
Pas encore de commentaire