Page de couverture de Ons Vir Jou - Die Bybel

Ons Vir Jou - Die Bybel

Ons Vir Jou - Die Bybel

Écouter gratuitement

Voir les détails du balado

À propos de cet audio

Die moeilikheid met die Bybel

Baie mense wil dit laat klink asof dit maklik is om die Bybel te lees. Maar die Bybel word heel gereeld gebruik om standpunte te regverdig. Die resultaat? Polarisasie. Ivor en Rudi praat oor wat ons met die Bybel doen (of nie doen nie).

Pas encore de commentaire