Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.
Nuwe Oom Eldee se wêreld episode elke Donderdag, en 'n vol-lengte episode elke Sondag.
Vanaand stel ons vir Lourens Joubert voor met sy stories van Oom Eldee se Wêreld. Ons dink julle gaan dit vreeslik geniet en ons kan nie wag om te hoor wat julle dink nie. Julle kan meer uitvind oor Lourens en sy laventel plaas, Welgelegen, in die Klein Karoo op sy webwerf: https://www.wellfarm.co.za/
Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms:
Linktr.ee •Patreon •Instagram •Facebook •YouTube
As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A Coffee
As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie!
Hoop jy geniet die episode.
Lekker slaap.
#Afrikaans #AfrikaansPodcast #FairyTales #LourensJoubert #OomEldeesewêreld #OomEldee #KleinKaroo #Fables #AdultStories #Expats #Slaapstories