Page de couverture de Proteus (Afrikaans Edition)

Proteus (Afrikaans Edition)

Aperçu

1 mois d'essai gratuit à Audible Standard

8,99 $/mois à la fin de l’essai. Annulation à tout moment.
Essayer pour 0,00 $
Autres options d’achat
Acheter pour 22,81 $

Acheter pour 22,81 $

À propos de cet audio

Tobela Mpayipheli, oud-KGB-sluipmoordenaar, ook bekend as “Umzingeli” (Die Jagter), het gedink hy het sy vorige lewe agtergelaat. Hy het vrede gevind, maar bevind hom skielik in ’n onmoontlike situasie. Want lojaliteit is belangrik – en hy moet nou binne 72 uur in Lusaka uitkom, anders sterf ’n ou vriend, ’n medestryder wat gyselaar gehou word. Maar die losprys wat hy saam met hom moet neem, is gevaarlik – ’n hardeskyf met sensitiewe inligting. Die plaaslike intelligensiediens gaan alles in hul vermoë doen om hom te keer. En nou word die jagter die prooi. Op ’n “geleende” BMW-motorfiets vat hy die lang pad. Maar hoe verder hy vorder, hoe stywer span die net om hom. Spanning uit die boonste rakke. EN TOE POU

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2013 Deon Godfrey Meyer (P)2013 Human & Rousseau
Pas encore de commentaire