Page de couverture de Klassiek reeks: ’n Ander land

Klassiek reeks: ’n Ander land

Aperçu

Obtenez gratuitement l’abonnement Premium Plus pendant 30 jours

14,95 $/mois après l’essai de 30 jours. Annulez à tout moment.
Essayer pour 0,00 $
Autres options d’achat
Acheter pour 23,09 $

Acheter pour 23,09 $

À propos de cet audio

Teen die einde van die negentiende eeu kom 'n middeljarige besoeker uit Europa in die binneland van Suid-Afrika aan. Versluis is 'n afsydige, aristokratiese Nederlander wat na Bloemfontein kom om van tering te herstel. Hy verken die vreemde land en doen algaande kennis en begrip op van dít wat tot dusver vir hom vreemd was. Dit word ook, uiteindelik, 'n voorbereiding op die onafwendbare einde van die reis: die dood. Die "ander land" word nie net geografies bedoel nie, maar ook die reis na die onbekende. Gerrit Olivier het geskryf: [dis] geen historiese roman nie, maar 'n boek oor die menslike kondisie", en "groot nie net in omvang nie, maar ook in emosionele diepte en vervlegting van motiewe".

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©1984 Karel Schoeman (P)2015 NB Publishers
Tout
Les plus pertinents
Die storie is nie verskriklik opwindend nie, maar Nic de Jager maak dit luisterbaar deur tipies goed voor te lees. Hier en daar is ‘n historiese onakkuraadheid, maar dis tog ‘n totaal fiktiewe verhaal, en dus vergeefbaar. Die anglisismes krap egter, en daar is heelwat van hulle. Ek sal die boek aanbeveel, maar kners maar op jou tande vir “veranda” waar “stoep” moes staan.

Die anglisismes krap so effens

Un problème est survenu. Veuillez réessayer dans quelques minutes.