Page de couverture de Is Sagie (Afrikaans Edition)

Is Sagie (Afrikaans Edition)

'n Roman [A Novel]

Aperçu

Obtenez gratuitement l’abonnement Premium Plus pendant 30 jours

14,95 $/mois après l’essai de 30 jours. Annulez à tout moment.
Essayer pour 0,00 $
Autres options d’achat
Acheter pour 12,38 $

Acheter pour 12,38 $

À propos de cet audio

’n Gewone uitgawe vir boekwinkels. Hierdie is ’n heruitgawe van ’n boek wat in 1987 verskyn het en die jaar daarna as die naaswenner in die ATKV-prosaprys aangewys is. Jan van Tonder, skrywer van die gewilde roman Roepman verken ook in Is Sagie die wêreld van onskuld. ’n Verhaal wat in die Klein-Karoo afspeel - op die oog af eenvoudig, maar diep-menslik, ’n verhaal wat elke leser se hart sal raak. Die jong man Sagie boer saam met sy pa op ’n plasie in die Dwarsriviervallei en is skaars bewus van die dinge waaroor die meeste ander mense hulle normaalweg bekommer, hy leef gewoon soos sy oë sien en sy lyf voel. Sy vriendskap met Ansie, die dogter van die nuwe bure, laat hom die wonder van die liefde ervaar. Maar wanneer die werklikheid dit verbreek, het hy geen verweer nie.

Please note: This audiobok is in Afrikaans.

©2011 Jan van Tonder (P)2019 Human & Rousseau
Pas encore de commentaire