Résultats de "Jan van Tonder" dans Toutes les catégories
-
-
Die verevrou
- Auteur(s): Jan van Tonder
- Narrateur(s): Roelien Daneel
- Durée: 11 h et 39 min
- Version intégrale
-
Au global0
-
Performance0
-
Histoire0
Liora word groot op 'n volstruisplaas in Algerië. Van kleins af bring sy tyd deur in haar tante se pluimery, 'n magiese omgewing waar volstruisvere omskep word in kostuums. Maar onrus bou op in Algerië, en eindelik word sy en haar familie gedwing om landuit te vlug. Ná jare in Parys kom Liora in die Klein-Karoo aan, op soek na haar oom Moshe. Haar lewe word opnuut omgedop, en weer, nes in haar jeug, lê daar 'n grens voor haar wat sy moet oor.
-
Die verevrou
- Narrateur(s): Roelien Daneel
- Durée: 11 h et 39 min
- Date de publication: 2026-01-26
- Langue: afrikaans
Échec de l'ajout au panier.
Veuillez réessayer plus tardÉchec de l'ajout à la liste d'envies.
Veuillez réessayer plus tardÉchec de la suppression de la liste d’envies.
Veuillez réessayer plus tardÉchec du suivi du balado
Ne plus suivre le balado a échoué
21,70 $ ou gratuit avec l'essai de 30 jours
-
-
-
Is Sagie (Afrikaans Edition)
- 'n Roman [A Novel]
- Auteur(s): Jan van Tonder
- Narrateur(s): Andre Weidemann
- Durée: 2 h et 45 min
- Version intégrale
-
Au global0
-
Performance0
-
Histoire0
Die skrywer van die gewilde roman Roepman verken ook hier die wêreld van onskuld met deernis en begrip. ’n Verhaal wat in die Klein-Karoo afspeel: Die jong man Sagie boer saam met sy pa op ’n plasie in die Dwarsriviervallei en ervaar die eerste keer die wonder van die liefde. Maar wanneer die werklikheid dit verbreek, het hy geen verweer nie.
-
Is Sagie (Afrikaans Edition)
- 'n Roman [A Novel]
- Narrateur(s): Andre Weidemann
- Série: Is Sagie, Livre 1
- Durée: 2 h et 45 min
- Date de publication: 2019-08-16
- Langue: afrikaans
Échec de l'ajout au panier.
Veuillez réessayer plus tardÉchec de l'ajout à la liste d'envies.
Veuillez réessayer plus tardÉchec de la suppression de la liste d’envies.
Veuillez réessayer plus tardÉchec du suivi du balado
Ne plus suivre le balado a échoué
12,38 $ ou gratuit avec l'essai de 30 jours
-