Obtenez 3 mois à 0,99 $/mois + 20 $ de crédit Audible

OFFRE D'UNE DURÉE LIMITÉE
Page de couverture de InJesus Bybelstudie

InJesus Bybelstudie

InJesus Bybelstudie

Auteur(s): Jacques Loots
Écouter gratuitement

À propos de cet audio

n Bybelstudie reeks waarin die fokus op ons Here Jesus gerig is en Sy fantastiese volmaakte werk aan die kruis. Ons wil jou graag help om 'n ware dissipel te wees van Jesus, iemand wat Hom dupliseer, sodat jý Jesus kan wees vir 'n stukkende wêreld. Jy is welkom om ons dienste op 'n Sondag by te woon om 16:00 elke Sondag middag by 93 Parkland dr, Kempton ParkJacques Loots Spiritualité
Épisodes
  • Ep16 - Christus IN ons, die hoop op heerlikheid
    Nov 20 2025

    “Jesus, met die volheid van die Godheid in Hom, is nou ook IN ons met daardie volheid, en Hierdie volheid van die Godheid IN ons, bring vir ons hoop, Hy bring vir ons die vaste versekering dat ons kan weet dat ons weet, dat ons die goedheid vanGod sal sien en beleef, in hierdie lewe.”

    Voir plus Voir moins
    7 min
  • Ep15 - Christus IN ons, die hoop op heerlikheid
    Nov 19 2025

    Kol 2:9 & 10 in die 2020 vertaling maak hierdie merkwaardige stelling "Want in Hom woon die hele volheid van die Godheid liggaamlik. En in Hom, wat Hoof oor elke heerskappy en mag is, is julle met hierdie volheid vervul."

    Ons is vervul met die volheid van die Godheid!!

    Ek en jy het ALLES wat ons nodig het. Ons wag nie vir God om iets in ons lewens te doen nie, Hy wag vir ons. Hy het reeds alles gedoen en gegee wat ons ooit sal nodig hê.

    Voir plus Voir moins
    6 min
  • Ep14 - Christus IN ons, die hoop op heerlikheid
    Nov 18 2025

    Het jy al ooit gewonder wat het dit Hom gekos sodat Hy IN jou kan woon?

    II Kor 5:21 spel vir ons iets hiervan uit "Want Hy (Vader) het Hom (Jesus) wat geen sonde geken het nie, sonde vir ons gemaak, sodat ons kan word geregtigheid van God in Hom"

    Voir plus Voir moins
    10 min
Pas encore de commentaire