Listen free for 30 days

Pick 1 audiobook a month from our unmatched collection.
Listen all you want to thousands of included audiobooks, Originals, and podcasts.
Access exclusive sales and deals.
Premium Plus auto-renews for $14.95/mo + applicable taxes after 30 days. Cancel anytime.
Middernag [Midnight] cover art

Middernag [Midnight]

Written by: Sidney Gilroy
Narrated by: Wilhelm van der Walt
Try for $0.00

$14.95 a month after 30 days. Cancel anytime.

Buy Now for $22.28

Buy Now for $22.28

Pay using card ending in
By confirming your purchase, you agree to Audible's Conditions of Use and Amazon's Privacy Notice. Tax where applicable.

Publisher's Summary

Die oorskot van ’n verminkte vierjarige word in die vroeë oggendure in ’n Frutti Tutti-roomyskarretjie in Harrismith ontdek. Kaptein Brummels besluit oornag om Parkwegstasie se bulhond, Sollie Mtembu, saam te sleep om ’n oudkollega van hom met die ondersoek te help. Sollie lyk dalk na ’n onervare sersant wat dikwels oor sy eie woorde struikel, maar as hy iets beetkry, laat los hy nie.

Wenner van die kykNET-Rapport-filmprys 2021.

“Ek beveel Middernag vir almal aan wat al gewens het vir ’n boek wat van die gewone resep afwyk. Ongeag die literêre bagasie wat elke leser het voordat die roman gelees word, besit die roman die vermoë om die leser in die middernagtelike ure steeds oor die raaisels te laat wakker lê.” – Zelda Mans, LitNet

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2023 Sidney Gilroy (P)2023 Human & Rousseau

What listeners say about Middernag [Midnight]

Average Customer Ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.