Listen free for 30 days

  • Teëspoed is jou voorspoed [Adversity Is Your Prosperity]

  • 10 Eenvoudige maniere om in jouself te belê vir voorspoed en geluk [10 Simple Ways to Invest in Yourself for Prosperity and Happiness]
  • Written by: Bertus Steenkamp
  • Narrated by: Marius Ferreira
  • Length: 5 hrs and 42 mins

Pick 1 audiobook a month from our unmatched collection.
Listen all you want to thousands of included audiobooks, Originals, and podcasts.
Access exclusive sales and deals.
Premium Plus auto-renews for $14.95/mo + applicable taxes after 30 days. Cancel anytime.
Teëspoed is jou voorspoed [Adversity Is Your Prosperity] cover art

Teëspoed is jou voorspoed [Adversity Is Your Prosperity]

Written by: Bertus Steenkamp
Narrated by: Marius Ferreira
Try for $0.00

$14.95 a month after 30 days. Cancel anytime.

Buy Now for $25.00

Buy Now for $25.00

Pay using card ending in
By confirming your purchase, you agree to Audible's Conditions of Use and Amazon's Privacy Notice. Tax where applicable.

Publisher's Summary

Waarskuwing: Moenie na die boek luister as jy dink jy is perfek en dat die teëspoed wat jy vandag ervaar iemand anders, die regering of, nog erger, die wêreld se skuld is nie!

“Hierdie is ? boek vol verhale van teëspoed waarmee ek dink jy jouself sal kan vereenselwig. Ek het gevind dat hoe meer ek ander en my omstandighede blameer, hoe groter my teëspoed word. Ek glo dat teëspoed die wêreld se manier is om vir jou te sê dat jý moet verander en nie ander, die regering of die wêreld nie. Teëspoed wil hê jy moet in jouself belê en jouself sodoende beter maak as die omstandighede waarin jy jouself bevind. Dan kan jy groei sodat jy die voorspoed wat jy verdien, ontvang. In hierdie boek deel ek tien eenvoudige maniere waarop jy in jouself kan belê, want teëspoed is jou voorspoed.” - Bertus Steenkamp 

Met tien eenvoudige beleggings in jouself gaan jy leer hoe Bertus miljoene rande se skuld, SARS-probleme, oorwerktheid, depressie, stresvolle omstandighede, ? dik gat en ’n groot pens agtergelaat het. Vandag is sy omstandighede heeltemal anders:

  • Bertus het ? positiewe netto waarde, met meer bates as laste.
  • Hy het geen slegte skuld nie.
  • Hy is die eienaar van verskeie suksesvolle besighede.
  • Hy werk produktief en spandeer meer tyd saam met sy gesin.
  • Bertus geniet die lewe in Suid-Afrika.
  • Hy help mede-entrepreneurs in Suid-Afrika en is die stigter van Afrineurs.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2020 Gerhardus Albertus Steenkamp (P)2020 Gerhardus Albertus Steenkamp

What listeners say about Teëspoed is jou voorspoed [Adversity Is Your Prosperity]

Average Customer Ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.