CiM Collective InFokus cover art

CiM Collective InFokus

Written by: CiM Collective
  • Summary

  • InFokus is ‘n aanlyn geselsprogram waar christelike leerstellings, oorleweringe en tradisies geweeg word teenoor die Woord van God. 2 Cor 4:2-5 NKJV
    Copyright 2024 All rights reserved.
    Show more Show less
Episodes
  • EERSTE die Koninkryk van God
    Apr 16 2024

    Die Koninkryk van God plaas God weer eerste. Om Koninkryk te verstaan is om die eie ek neer te lê en God se EEN droom en EEN plan in fokus te plaas. Ons gesels oor die oorspronklike ontwerp en ons verantwoordelikheid om dit weer in die aarde in te bou.

    Show more Show less
    1 hr and 4 mins
  • Die Familie besigheid van God
    Apr 16 2024

    Die besigheid van die Koninkryk van God kan alleenlik bestuur word deur Seuns van God met saligheid. Dit was Adam se opdrag om te bewoon, te bewerk en te heers oor die skeppingswerk van die Vader. Oor die sondeval. Die werk van Jesus Christus het weer die herstel gebring tot God se droom en Sy familie besigheid .

    Show more Show less
    57 mins
  • Eersgeborereg
    Apr 16 2024

    Eersgeborereg is ‘n tema wat reg deur die skrif gevind kan word. Eersgeborereg is seuns van God wat die hart, manier en nalatenskap van die Vader het en dit bou en bewerk in die aarde. Kom ontdek saam met ons hoe betekenisvol eersgeborereg vir God en Sy plan vir die aarde is, en seuns wat namens die Vader kan praat.

    Show more Show less
    58 mins

What listeners say about CiM Collective InFokus

Average Customer Ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.