Page de couverture de Beter Keuses - Beter Jy - Beter Lewe!

Beter Keuses - Beter Jy - Beter Lewe!

Beter Keuses - Beter Jy - Beter Lewe!

Auteur(s): Wilma | Christelike Transformasie Lewensafrigter
Écouter gratuitement

À propos de cet audio

Is jy siek en sat daarvan om te probeer om jou gewoontes te verander of nuwe doelwitte te stel net om ’n paar dae later op te gee en volgende Maandag weer te probeer? Jy is desperaat om te volhard om beter keuses te maak omdat jy ’n beter jy wil wees, en ’n beter lewe wil hê! Maar dis ’n stryd. Jy voel alreeds uitgebrand en het skaars tyd of energie vir jouself. Wel, jy is op die regte plek want ek verstaan ​​maar alte goed. Eens op ’n tyd was dit ek! So, kom kuier saam en leer hoe om beter keuses te maak vir ’n beter jy en ’n beter lewe. Nie net vir jouself nie, maar vir almal om jou!Wilma | Christelike Transformasie Lewensafrigter Développement personnel Réussite
Épisodes
  • 7 | Kan 10 minute ‘n dag ‘n werklike verskil maak in my lewe?
    Jun 24 2025

    Welkom by die Beter Keuses - Beter Jy - Beter Lewe - Potgooi Program, hier waar ons saam kuier, saam lag, saam huil, en saam leer hoe om 'n beter jy en 'n beter lewe te skep sodat ons met volle vrymoedigheid kan opstaan in wie God ons geskep het om te wees. Nie net vir onsself nie, maar vir almal met wie ons in aanraking kom!


    Volg my op Instagram: wilma_mostert

    of Whatsapp: Beter Keuses, Beter Jy, Beter Lewe Kanaal

    Jy kan my enige tyd kontak by: wilma@wilmamostert.co.za


    𝐓𝐎𝐓𝐀𝐋 𝐅𝐈𝐓𝐍𝐄𝐒𝐒 𝐆𝐎𝐃'𝐒 𝐖𝐀𝐘: 𝟒𝟎-𝐃𝐀𝐘 𝐉𝐔𝐌𝐏𝐒𝐓𝐀𝐑𝐓 𝐂𝐇𝐀𝐋𝐋𝐄𝐍𝐆𝐄: A faith-fueled mini program designed to help you realign your habits, reconnect with God, and grow in every area of life—spiritual, physical, relational, intellectual, social, and economic. 6 small steps a day. 10 minutes each. Real transformation. (https://wilmamostert.com/total-fitness-gods-way-jumpstart-challenge/)

    Voir plus Voir moins
    12 min
  • 6 | Is Jy Die Passasier Of Die Bestuurder Van Jou Lewe?
    Jun 11 2025

    Welkom by die Beter Keuses - Beter Jy - Beter Lewe - Potgooi Program, hier waar ons saam kuier, saam lag, saam huil, en saam leer hoe om 'n beter jy en 'n beter lewe te skep sodat ons met volle vrymoedigheid kan opstaan in wie God ons geskep het om te wees. Nie net vir onsself nie, maar vir almal met wie ons in aanraking kom!


    𝐉𝐨𝐮 𝐬𝐞𝐥𝐟𝐫𝐞𝐟𝐥𝐞𝐤𝐬𝐢𝐞 𝐯𝐫𝐚𝐞 𝐯𝐢𝐫 𝐝𝐢𝐞 𝐝𝐚𝐠:


    1. Wat spreek jy gereeld uit oor jouself wat God glad nie sou sê nie?

    2. As God nou voor jou kom staan - hoe sou Hy voel om jou hierdie dinge van jouself te hoor sê?

    3. In watter areas van my lewe het ek begin glo ek het nie meer ’n keuse nie?

    4. Watter keuse kan ek vandag maak om daaruit te begin stap?

    5. Waar kan ek met meer vertroue begin optree omdat ek weet God bemagtig my?


    Volg my op Instagram: wilma_mostert

    of Whatsapp: Beter Keuses, Beter Jy, Beter Lewe Kanaal

    Jy kan my enige tyd kontak by: wilma@wilmamostert.co.za

    Voir plus Voir moins
    15 min
  • 5 | Leef ek God Se Ware Doel En Plan Uit Vir My Lewe?
    Jun 5 2025

    Welkom by die Beter Keuses - Beter Jy - Beter Lewe - Potgooi Program, hier waar ons saam kuier, saam lag, saam huil, en saam leer hoe om 'n beter jy en 'n beter lewe te skep sodat ons met volle vrymoedigheid kan opstaan in wie God ons geskep het om te wees. Nie net vir onsself nie, maar vir almal met wie ons in aanraking kom!


    Selfrefleksie vrae:

    1. Wat moet ek neerlê, om plek te maak vir wat God wil doen in en deur my?
    2. Op watter manier kan ek begin om doelbewus 'n voorbeeld te wees in een van die volgende areas: my woord, my wandel, my liefde, my geloof, of my integriteit? Kies een spesifieke area en dink aan 'n konkrete aksie.

    Volg my gerus op Instagram: wilma_mostert

    of Whatsapp: Beter Keuses, Beter Jy, Beter Lewe Kanaal

    Jy kan my enige tyd kontak by: wilma@wilmamostert.co.za


    Voir plus Voir moins
    12 min

Ce que les auditeurs disent de Beter Keuses - Beter Jy - Beter Lewe!

Moyenne des évaluations de clients

Évaluations – Cliquez sur les onglets pour changer la source des évaluations.