Page de couverture de “Daar is groot fout” Só sê aktivis Caroline Peters ná jongste vlaag kindermoorde.

“Daar is groot fout” Só sê aktivis Caroline Peters ná jongste vlaag kindermoorde.

“Daar is groot fout” Só sê aktivis Caroline Peters ná jongste vlaag kindermoorde.

Écouter gratuitement

Voir les détails du balado

À propos de cet audio

Daar was die laaste ruk verskeie voorvalle van kindermoorde in die nuus, maar met ander groot nuus (Zuma se korrupsieverhoor is uitgestel en die Steinhoff-sage) het dit nie die hoofopskrifte gehaal nie. Die grusame moord op Bokgabo Poo (4) van die Gautengse Oos-Rand wat ontvoer, verkrag en vermink is het my opnuut laat besef hoe ernstig die “epidemie” van geweld teen vroue en kinders in Suid-Afrika is, en hoe belangrik dit is om dit aan die groot klok te hang. Die uitvoerende direkteur van die Callas Foundation Caroline Peters werk elke dag met voorvalle van geslagsgeweld, en vertel vir my wat die situasie op voetsoolvlak is.

Ce que les auditeurs disent de “Daar is groot fout” Só sê aktivis Caroline Peters ná jongste vlaag kindermoorde.

Moyenne des évaluations de clients

Évaluations – Cliquez sur les onglets pour changer la source des évaluations.