Page de couverture de Die Bus Hemel Toe (2)

Die Bus Hemel Toe (2)

Die Bus Hemel Toe (2)

Auteur(s): Hein Zentgraf
Écouter gratuitement

À propos de cet audio

Weet jy van die bus wat jou hemel toe kan neem? Het jy al jou kaartjie bespreek en indien nie, hoekom wag jy nog? Meeste Christene is vas oortuig dat hulle ten tye van dood op pad is hemel toe, maar is dit werklik wat Skrif verkondig? Wanneer ons woorde van meeste predikers vergelyk met woorde van Skrif, is daar soms niks wat ooreenstem nie en ons besef dat woorde van kansels af verkondig word om ore te streel en bankrekeninge te vul. Hoe lank gaan jy nog die leuens glo wat uit kerke kom? Bespreek nou jou sitplek om elke vrydagoggend in die bus te klim wat jou hemel toe sal neem – of sal dit? Christianisme Judaïsme Pastorale et évangélisme Spiritualité
Épisodes
  • Die Bus Hemel Toe (2)
    Apr 23 2021
    Weet jy van die bus wat jou hemel toe kan neem? Het jy al jou kaartjie bespreek en indien nie, hoekom wag jy nog? Meeste Christene is vas oortuig dat hulle ten tye van dood op pad is hemel toe, maar is dit werklik wat Skrif verkondig? Wanneer ons woorde van meeste predikers vergelyk met woorde van Skrif, is daar soms niks wat ooreenstem nie en ons besef dat woorde van kansels af verkondig word om ore te streel en bankrekeninge te vul. Hoe lank gaan jy nog die leuens glo wat uit kerke kom? Bespreek nou jou sitplek om elke vrydagoggend in die bus te klim wat jou hemel toe sal neem – of sal dit?
    Voir plus Voir moins
    55 min

Ce que les auditeurs disent de Die Bus Hemel Toe (2)

Moyenne des évaluations de clients

Évaluations – Cliquez sur les onglets pour changer la source des évaluations.