Page de couverture de Sitkamer Sessies

Sitkamer Sessies

Sitkamer Sessies

Auteur(s): LCP PRODUCTIONS
Écouter gratuitement

À propos de cet audio

Sitkamer Sessies is n pre-recorded onderhoud aangebied deur Akteur, Skrywer en Vervaardiger, Lukas Potgieter. Dis n lekker intieme gesels sessie vanuit ons sitkamers om die gaste te leer ken nie net vir wat hulle doen nie maar ook hulle as persoon. Elke week het ons n gas waarmee ons gaan gesels. Hulle vertel ons die stories van hulle lewens en loopbaan. Kunstenaars gee ook vir ons vermaak deur 2 van hulle treffers akoesties te sing. Die gas verskil elke week van kunstenaars na akteurs, skrywer, Social Media Influencers en meer. Elke Vrydag na die episode gelaai is, kondig ons die volgende week se gas aan.LCP PRODUCTIONS Musique
Épisodes
  • Episode 10 met Helene Truter
    Nov 9 2022

    HIERDIE WEEK VIER ONS 10 WEKE VAN ONS PROGRAM!! Baie dankie vir almal se ondersteuning tot dusver. Vir hierdie spesiale viering het ons n LEGENDES EPISODE met n legendariese aktrise, skrywer, vervaardiger en besigheids eienares. Julle sal haar beter ken as Tannie Poppie van VETKOEKPALEIS maar oor die jare het sy verskeie ander rolle gespeel in sepies soos ELKE SKEWE POT , SWARTWATER , GETROUD MET RUGBY. Hierdie week gesels ek met hierdie legendariese aktrise.

    Voir plus Voir moins
    22 min
  • Episode 9 met Andre Olivier
    Nov 9 2022

    Hierdie week gesels ek met n Motiverende Spreker, TikTok persoonlikheid, opkomende akteur Andre Olivier. Andre begin n campaign teen boelie maar wat fokus op die boelie self om hulle pyn te verduidelik. Hy is ook n aanlyn motiverende spreker wat soveel jong mense se lewens aanraak. Maar hy is ook soveel meer as dit. Hierdie week oor zoom gesels ek met hom.

    Voir plus Voir moins
    23 min
  • Episode 8 met Hannes Brummer
    Nov 9 2022

    Hierdie week gesels ek met die talentvolle akteur, komediant en skrywer Hannes Brümmer. Hy het rolle vertolk in sepies en film soos VILLA ROSA , BINNELANDERS , EK JOKE NET 2 , N PAWPAW VIR MY DARLING , ELKE SKEWE POT , KOMPLEKS en AMALIA om maar net n paar te noem. Hannes is ook al vir amper 20 jaar in die STAND-UP COMEDY bedryf en het al n paar een man produksies op die planke gehad. Hy is n man met vele talente en baie stories asook grappies. Maar hy is ook soveel meer as dit. Hierdie week oor zoom gesels ek met hom.

    Voir plus Voir moins
    30 min

Ce que les auditeurs disent de Sitkamer Sessies

Moyenne des évaluations de clients

Évaluations – Cliquez sur les onglets pour changer la source des évaluations.